Wanneer ‘n mens by ’n vurk in die pad kom is dit gewoonlik moeilik om ‘n keuse te maak...veral as jy nie van all die beskikbare inligting bewus is nie! Sal jy dalk anders kies as jy meer inligting het?

Het jy al ooit gewonder wat jy sou sê aan die mense na aan jou wanneer jy weet jy het nog net één kans om met hulle te praat? Wat sal jy sê?
Wat sou jy wou kommunikeer?

As ek, as spreker, nog net één boek kon skryf, één gesprek kon hê en één klas kon aanbied, sal dit handel oor die onderwerpe wat vervat word in hierdie DVD. Ek verwys hier na die basiese dinge. Die boublokke van die lewe.

Indien jy ook vrae het oor die betekenis van die lewe, hoe ’n liefdevolle God rym met die pyn en gebrokenheid van hierdie wêreld, die plek van tradisionele godsdiens; of as jy al seergemaak is deur kerkmense, ontnugter is deur God en geloof, dan is die DVD wat jy nou gaan bestel net reg vir jou!

 
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Copyright©2006. All rights reserved

Best Browser - Internet Explorer 6; Resolution - 800x600

Designed and hosted by
Interexcel - Web Design and web site design are the specialists of this Pretoria based company.
Questions or problems regarding this web site should be directed to webmaster@interexcel.co.za